
Dudley en Vriende Volume 1
God That Never Fails
Baie dankie vir u as ondersteuner en so ook elke sanger wat gehelp het om hierdie album die lig te laat sien.
U kan die liede hier onder luister en aflaai.
Die aflaaiskakels gaan net vir 7 dae beskikbaar wees op hierdie bladsy maar kontak ons gerus om dit na 7 dae weer vir u persoonlik beskikbaar te maak, sou u dit nie betyds kon aflaai nie.
Produksiespan
Musiek, vermenging en meester: Ettienne Lane
Stemopnames: Dudley Mans, Clemens Mans, Morné Lane, Koos van der Berg & Ruben Thomas
Agtergrond Sangers: Angelique Lane, Lee Friend, Lientjie Sothmann, Henry Swart & Ettienne Lane
Pre-Produksie op God that Never Fails: Henry Swart