Short Story

Ondersteun asb. my lied op die nuwe Gerhard Supra en Vriende album. Jy sal die album ontvang na die album voltooi is.

Amanda de Lange – Voorafbestellings vir Gerhard Supra en Vriende

by Song Evolution

  • R4,500.00

    Funding Goal
  • R0.00

    Funds Raised
  • 0

    Days to go
  • Goal and Date

    Campaign End Method
Raised Percent :
0%
Minimum amount is R125 Maximum amount is R125 Put a valid number
R
Pretoria, South Africa

Song Evolution

17 Campaigns | 0 Loved campaigns

See full bio

Campaign Story

Liewe vriende en familie,

Ek vra dat julle my asseblief sal ondersteun met die Gerhard Supra en Vriende projek waarmee ek tans besig is.

Ek het die geleentheid gekry om saam met ‘n klomp ander kunstenaars op die album te verskyn, maar benodig julle hulp.

Vir ‘n klein donasie van R125 (of meer as jy gelei voel) sal jy ‘n digitale MP3 weergawe van die Album ontvang in Junie 2021 waarop my lied ook sal verskyn. Dit sal my baie help om ‘n voet in die deur te kry in die musiekbedryf met my sang.

Ek vra ook dat julle asb. hierdie bladsy se skakel aan al julle vriende en familie sal stuur.

Al julle ondersteuning sal regtig opreg waardeer word.

Baie dankie.

 

Rewards

R150.00 or more

Jy sal een digitale MP3 Album (Gerhard Supra en Vriende) ontvang vir jou belegging in my lied.

Die album sal in Junie 2021 voltooi word.

June, 2021

Estimated Delivery
0 backers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.