smiling man standing near green tree

Short Story

Bestel nou jou Danie en Vriende album wat in Mei 2021 voltooi sal wees. Jou ondersteuning sal verseker dat e kook op hierdie album verskyn.

Jannie van der Nest – Crowdfunding vir Danie en Vriende

by Song Evolution

  • R6,000.00

    Funding Goal
  • R0.00

    Funds Raised
  • 0

    Days to go
  • Goal and Date

    Campaign End Method
Raised Percent :
0%
Minimum amount is R120 Maximum amount is R Put a valid number
R
, South Africa

Song Evolution

17 Campaigns | 0 Loved campaigns

See full bio

Campaign Story

Danie Botha maak ‘n nuwe ateljee album, genaamd Danie en Vriende, en ek is goedgekeur om deel te wees daarvan deur ‘n lied daarvoor op te neem.

Om ‘n kompleet profesionele ateljee album op my eie te doen gaan baie duur wees, voordat ek weet of dit suksesvol gaan wees en enige opbrengs op my belegging sal bring.

Dit sal dus vir my makliker en vinniger wees om so samestelling album in die hand te he vir blootstelling en ‘n inkomste deur verkope.

Nie net dit nie, maar orals waar Danie asook al die ander vriende (sangers op die album soos ek) optree en albums verkoop gaan my naam en bediening uit gaan.

Diegene wat betrokke is op hierdie album ontvang dus ‘n geleentheid om hulle sangloopbaan te bevorder. Ek het julle hulp nodig om die koste van my lied op die album te dek.

Vir jou belegging van R120 sal jy een digitale MP3 album (Danie en Vriende) ontvang waarop ek sal verskyn wanneer dit voltooi is in Mei 2020.

Jy is ook meer as welkom om meer as R120 in my sang loopbaan te bele as jy wou. Baie dankie.

Rewards

R120.00 or more

Jy sal een digitale MP3 Album (Danie en Vriend) ontvang vir jou belegging in my lied.

Die album sal in Mei 2021 voltooi word.

May, 2021

Estimated Delivery
0 backers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.